| Modulekode | NUR 353 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | Verloskunde: begeleiding tydens normale kindergeboorte en puerperium. Die verloop van die intrapartumperiode, verwante behoeftes en laerisiko, postnatale sorg. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
| Modulekrediete | 18.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262 |
| Onderrigtaal | Engels |
| Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
| Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App